Campus Life

Karen Zoid Ruk en Roll Joll

Karen

 

Wees heel eerste om songs van Karen se nuwe album te hoor.

Haar laaste konsert vir die jaar by die Atterbury Teater sal ‘n paar treffers en ‘n paar verrassings insluit.

Twaalf jaar gelede het Karen Zoid haar heel eerste album ‘Poles Apart’ vrygestel, wat die verbeelding van aanhangers en kritici aangegryp het.

Aan die einde van 2014 stel Karen haar splinternuwe album bekend.

Hierdie beloof om nog ‘n vertoning te wees wat jy nie kan mis nie.

 

Venue: Atterbury Theatre

Dates: 04/09/2014 to 04/09/2014

Times: 20:00